Dames leer handsak

Dames leer handsak

R1,750

1 in voorraad

SKU: dames-leer-handsak Kategorie√ę: , ,

Handgestik - Butterscotch leer met bruin stiksel, pers kruissteek en herwinbare glas krale detail. Materiaal voering met leer binnesakkie. Maak toe met twee magnete.

29cm x 43cm x 17cm