Five Health Spice 200g

Five Health Spice 200g

R85

20 in voorraad

SKU: five-health-spice-200g Kategorie√ę: , ,

Hierdie bekende "Five Health Spice" is 'n unieke familie geheim formule wat bestaan uit Borrie, Rooi Peper, Gemmer, Naeltjies en Kaneel. Als in 'n poeier vorm. Hierdie speserye is 100% suiwer! "Five Health Spice' is uitstekend vir bloed sirkulasie, blaas probleme, kolesterol immuunselsel, hart, bloedsuiker artritis pyn en nog vele meer om op te noem. Neem elke oggend een gelykvol teelepel voor, na of tydens ontbyt in vloeistof. Dit kan gemeng word in yoghurt, sap, water of selfs heuning. Probeer gerus ook in jou smoothie of pap.

Bestandele: Kaneel, Naeltjies, Gemmer, Borrie en Rooipeper

Groote: 200g glas houer