Five Health Spice 500g

Five Health Spice 500g

R179

20 in stock

SKU: five-health-spice-500g Category:

Hierdie bekende "Five Health Spice" is 'n unieke familie geheim formule wat bestaan uit Borrie, Rooi Peper, Gemmer, Naeltjies en Kaneel. Als in 'n poeier vorm. Hierdie speserye is 100% suiwer! "Five Health Spice" is uitstekend vir bloedsirkulasie, blaasprobleme, cholesterol, immuunstelsel, verbeter hartkondisie, bloedsuiker, artritis, pyn in gewrigte en nog meer. Neem elke oggend een gelykvol teelepel voor, na of tydens ontbyt in vloeistof. Dit kan gemeng word in yoghurt, sap, water of selfs heuning. Probeer gerus ook in jou smoothie of pap.

Bestandele: Kaneel, Naeltjies, Gemmer, Borrie en Rooipeper

Moet nie gebruik indien sensitief is vir enige van die produk inhoud.
Bevat geen allergie√ę.
Word vervaardig in 'n perseel eenheid wat neute verpak.

Groote: 500g glas houer