Hout speelgoed waentjie

Hout speelgoed waentjie

R650

1 in voorraad

SKU: hout-speelgoed-waentjie-4 Kategorie√ę: ,

Baie oulike hout waentjie met sterk en stewige hout gebou. Hierdie kar is baie oulike vir die boeta of sussa wat daarvan hou om goed te sleep.
Wat is in die boks: Net die waentjie

Hoe groot is die kar: 600mm(L) x 310mm(B) x 255mm (h)