Hout speelgoed waentjie

Hout speelgoed waentjie

R1,300

1 in voorraad

SKU: hout-speelgoed-waentjie Kategorie√ę: ,

Baie oulike hout waentjie met sterk en stewige hout gebou. Hierdie kar is baie oulike vir die boeta of sussa wat daarvan hou om goed te sleep. Baie oulike hout blokke waarmee hulle baie lank kan speel.

Hoe groot is die kar: 600mm(L) x 310mm(B) x 255mm (h)
Hoe groot is die blokke: 26 blokke 70mm x 47mm per blok