Hout speelgoed

Hout speelgoed

R1,300

1 in voorraad

SKU: hout-speelgoed Kategorieë: ,

Baie oulike hout kar met sterk en stewige hout gebou. Hierdie kar is baie oulike vir die boeta of sussa wat leer loop. Baie oulike hout blokke waarmee hulle baie lank kan speel.

Hoe groot is die kar: 450mm(L) x 275mm(B) x 570mm (h)
Hoe groot is die blokke: 26 blokke 70mm x 47mm per blok