Kersfees Plekmatjie

Kersfees Plekmatjie

R38

20 in stock

SKU: kersfees-plekmatjie-4 Category:

As jy nog altyd vir mooi kersfees plekmatjies gesoek het moet jy nie verder soek. Hierdie PVC plekmatjies maak maklik skoon en helder jou kersfees tafel op. Dit is ideaal vir elke dag se gebruik met kleuters in die huis!

Maak net op besteling

Hoe groot is die produk: 42cm x 29cm