Leer Armband

Leer Armband

R68

1 in stock

SKU: leer-aremband-20 Category:
Leer armbande het gewild geword by baie mans en vroue vir hul unieke voorkoms. Hierdie armband dra baie gemaklike en kan op twee maniere gebruik word. Hierdie produk kan jy of om die arm dra of om die nek. Hierdie produk kan ook vir baie geleenthede gebruik word.
Hoe groot is die produk: 38cm x 1cm