Leer “Tote” Sak

Leer “Tote” Sak

R2,640

1 in voorraad

SKU: leer-tote-sak Kategorieë: , ,

Groot leer “tote”, daaglikse “shopper” of perfek vir besigheids persoon.  Zip bo, ekstra zip sakkie agter, ekstra afskorting binne.

Gestik met hand, Ykk ritssluiter, varkleer voering.  Uniek en prakties.

38cm hoog x 33cm breed.  Bree gusset (12cm)