Magnesium Mustard Bath Salt 450g

Magnesium Mustard Bath Salt 450g

R94

20 in voorraad

SKU: magnesium-mustard-bath-salt-450g Kategorieë: , ,

Hierdie unieke badsout word gemeng met hoofbasis van Magnesium Sulphate ook bekend as BPGrade Epsom Salt waarby mosterd poeier, mosterd, bloekom en wintergeen olie bygevoeg word.Dit is verseker wonderlik vir vel probleme, gewrigs pyne rumatoïede artritis, ginekologiese probleme en herinfeksies. Dit is ook helend op seer en stywe spiere en gewrigte na 'n oefen sessie of na 'n masseering. Voeg 3 tafellepels by 'n warm bad water en ontspan vir 15min daarin. Dit kan ook as 'n lyfskrop gebruik word as jy stort.

Bestandele:
Epsom sout BP grade (Magnesium Sulfaat) Bloekomolie, wintergroenolie, mosterd olie en mosterd poeier.
Moet nie gebruik indien sensitief is vir enige produk inhoud.
Bevat geen allergieë
Word vervaardig in 'n perseel eenheid wat neute verpak.

Groote: 450g glas houer