Maklike Soet Happies

Sale!

Maklike Soet Happies

R159

1 in stock

SKU: maklike-soet-happies Category:

Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat ’n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Die perfekte resep boek vir enige ma & ouma!

Boek se groote: 21cm x 25cm