Noodhulp – sleutelhouer sakkie

Noodhulp – sleutelhouer sakkie

R25

3 in stock

SKU: noodhulp-sleutelhouer-sakkie Categories: ,

Baie lekker noodhulp sleutelhouer sakkie.

Wat is in die sakkie:
1 x sleutelhouer sakkie
1 x Alkohol lappie
2 x pleister stokie
1 x paar latex handskoene.
1 x no.2 noodhulp verband
2 x Speltjies

Sakkie is 10cm x 6cm