Protea en varswaterpêrel

Protea en varswaterpêrel

R900

1 in voorraad

SKU: protea-en-varswaterperel Kategorieë: ,

Ring: Protea en varswaterpêrel

Dit is Jesus wat in my leef; nie meer ek nie. Hy gebruik my as saad vir Sy koninkryk.

Wanneer jy hierdie ring dra, verklaar jy profeties die volgende:

Die Protea: Jy is wedergebore (Johannes 3:3), jy is ‘n nuwe skepping (2 Korintiërs 5:17), jy is deur vuur gesuiwer (1 Petrus 1:7). Dit is eers nadat dit protea gebrand het dat dit saad vrylaat en versprei. Op hierdie manier word ons ook eers gesuiwer om in onsself dood te gaan.

Die pêrel: Jy glo dat daar ‘n skat in jou is waarvoor Jesus Sy lewe neergelê het (Matteus 13); hierdie skat word dan lagie vir lagie ontwikkel soos die verhouding met Abba Vader verdiep (Spreuke 8).

Hierdie ring is handgemaak met Stirling Silwer en ‘n varswaterpêrel.

Women’s Sizes:
X-Small (G, G½,H, H½, I, I½)
Small (J, J½,K, K½, L, L½)
Medium (M, M½,N, N½, O, O½)
Large (P, P½,Q, Q½)
X-Large (R, R½,S, S½, T)

Groote: 1x Small
1x Large