Protea Plekmatjie

Protea Plekmatjie

R55

100 in stock

SKU: protea-plekmatjie Category:

As jy nog altyd vir baie mooi protea plekmatjies gesoek het moet jy nie verder soek. Hierdie PVC plekmatjies maak maklik skoon en helder jou tafel op. Dit is ideaal vir elke dag se gebruik met kleuters in die huis!

Maak net op besteling

Hoe groot is die produk: 42cm x 29cm

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R900!

X