Regulasie 7 noodhulp kassie

Regulasie 7 noodhulp kassie

R495

2 in stock

SKU: regulasie-7-noodhulp-kassie-2 Categories: ,

Hierdie noodhulp kassie is bymekaar gesit vir 5-10 Mense

Hak speltjies
Rol verband 75mm
Rol verband 100mm
Elastiese kleefverband 25mm
Paar latex handskoene
Steriele gaas 100mm x100mm
Gaas 50mm x 50mm
KPR mondstuk
Pleister strook
100ml Antiseptiese oplossing
No.3 Noodhulp Verband
Watte rol
Skêr
Tweezer
Mikroporeuse papierband
Band vir brandwonde
Driehoek verband
Hout Spalk
Bio-gevar