Regulasie 7 Noodhulp Kassie

Regulasie 7 Noodhulp Kassie

R295

2 in voorraad

SKU: regulasie-7-noodhulp-kassie Kategorieë: ,

Hierdie noodhulp kassie is bymekaar gesit vir 1-5 Mense

Hak speltjies
Rol verband 75mm
Rol verband 100mm
Elastiese kleefverband 25mm
Paar latex handskoene
Steriele gaas 100mm x100mm
Gaas 50mm x 50mm
KPR mondstuk
Pleister strook
100ml Antiseptiese oplossing
No.3 Noodhulp Verband
Watte rol
Skêr
Tweezer
Mikroporeuse papierband
Band vir brandwonde
Driehoek verband
Hout Spalk
Bio-gevar