Robynring

Robynring

R1,140

1 in stock

SKU: robynring Categories: ,

Robynring

Jesus is my Bruidegom en ek is Sy bruid.

Wanneer jy hierdie ring dra, verklaar jy profeties:

Deur Jesus se bloed alleen ontvang jy Hom as jou Hoeksteen; Wie jou geloof begin en ook volbring (Efesiërs 2:20), deur Jesus is jy ‘n kind van God en ook Sy bruid (Romeine 4:3–5), en omdat jy in Jesus glo, heers jy ook saam met Hom (Romeine 8).

An excellent woman [one who is spiritual, capable, intelligent, and virtuous], who is he who can find her? Her value is more precious than jewels and her worth is far above rubies or pearls. (Proverbs 31:10)

Hierdie ring is handgemaak met Stirling Silwer en ‘n vervaardigde robynsteen.

Women’s Sizes:
X-Small (G, G½,H, H½, I, I½)
Small (J, J½,K, K½, L, L½)
Medium (M, M½,N, N½, O, O½)
Large (P, P½,Q, Q½)
X-Large (R, R½,S, S½, T)

Groote: 1x Small
1x Medium