Saffiersteenring

Saffiersteenring

R1,140

1 in stock

SKU: saffiersteenring Categories: ,

Saffiersteenring

Jesus is my fondasie!

Wanneer jy hierdie ring dra, verklaar jy profeties dat Jesaja 54 deel is van jou lewenspad. Dat jy deur baie dinge gegaan het, maar dat jou fondasie nou met saffierstene en pragtige juwele uitgebou is. Jy kan sing, dans en jou tent vergroot!

Hierdie ring is handgemaak met Stirling Silwer en ‘n vervaardigde saffiersteen.

Women’s Sizes:
X-Small (G, G½,H, H½, I, I½)
Small (J, J½,K, K½, L, L½)
Medium (M, M½,N, N½, O, O½)
Large (P, P½,Q, Q½)
X-Large (R, R½,S, S½, T)

Groote: 1x Medium