Veeldoelige Leersakkie

Veeldoelige Leersakkie

R540R780

Clear
SKU: veeldoelige-sakkie Kategorie√ę: , ,

Hierdie egte leer silinder sakkie kan ideaal werk as badsakkie vir mans & dames. Daar is twee groottes om van te kies. Dit kan ook dien as sakkie om kleiner dingetjies in n groot sak netjies te hou.

Groot - 270mm x 110mm

Medium - 240mm x 80mm

Bykomende inligting

Afmetings N/A
Kleur

Tan, Grys

Grootte

Groot, Medium